Vrydag is Julita ons gas. Sy was laasjaar in Oktober by ons en gaan vir ons op hoogte bring van waarmee sy besig en haar plan om deur Afrika te reis.
17 September 2021 – Julita Kok (Dames welkom)
Bring ons op hoogte
TGIF Durbanville
Bring ons op hoogte
Vrydag is Julita ons gas. Sy was laasjaar in Oktober by ons en gaan vir ons op hoogte bring van waarmee sy besig en haar plan om deur Afrika te reis.
Shane se getuienis gaan oor hoe jy Jesus ontmoet het en die rol wat Jesus in sy lewe speel.
Shane survived cancer twice. After the 1st time he ended up being a manager in the biggest bouncing company in SA.
“I was Commanding Officer of the executive team for the Saudi Royal family and spent time in Egypt and Saudi Arabia. Got arrested when I got back joining the bouncing Company again and went 2 Pollsmoor.
I made a decision not to have my daughter visit me in a place like that and do something more professional with less problems from external factors.
I went out to sea end 2013 and started the first of 5 years in hostile environment in West and East Africa (Somali pirate waters East Africa). Upon my last mission East Africa in 2017/18 I got sick again at sea. Another 2 years of chemotherapy… this time with radiation and some other stuff.
18 years ago they put me on permanent disability due to immune system compromised and blood.
I was invited to South African Strongest Man Championships Under 105KG from 2012 for 3 years in a row. We made history as no cancer survivor has ever been invited to any South African Strongman Championship ever. I am planning a comeback with 3 world records in the pipeline.”
Shane se getuienis gaan oor hoe jy Jesus ontmoet het en die rol wat Jesus in sy lewe speel.
Ek het op Hom gegil en toe eers hoor Hy my….
Jongste van 5 seuns groot geraak in n hotel met 5 kerke knoppie langs my bed maar toe ek Jesus gesoek het was Hy nie daar nie, waar het ek gesoek….
Ek het op Hom gegil en toe eers hoor Hy my….
Volgende dag was daar groceries vir 2 maande, hondekos ook as Jesus my ken wow wat gaan hier aan…..
F… off I dont believe in God…. Spit in my face…
DIE OU DEWALD SOU JOU OMPOP…..
Jesus Jesus Jesus.!!!!!
Mannekamp Getuienis
Die afgelope naweek was die TGIF mannekamp by Boegoeberg. Dit was weereens baie geseënd en ons kan net dankbaar staan voor ons Vader en sy groot genade. Hierdie Vrydag gaan die manne vir ons terugvoer gee en hul getuienis lewer oor die naweek se kamp. Jacques Malan gaan ook sy indrukke deel.
Bishop of Souls
Ron Kronz is ‘n Amerikaans Pastoor wat ons in 2018 besoek het. Hy is tans weer in Suid Afrika en gesels met ons Vrydag oggend.
The Holy Spirit works daily
A fellow brother, husband, father and servant of Christ. Walking in the miraculous, facing trials and temptation. Falling away, but being found again. Dealing with church hurt and offense How God truly never gave up on me, even when I chose to push him away. How the Holy Spirit works daily, if we choose to listen.
Het my lewe lank gesukkel het om die Here regtig aan te neem
Vrydag oggend lewer Eddie Goldberg sy getuienis.
“Ek sal net graag in my getuienis wil vertel van hoe ek in ‘n Christenhuis groot geword het, maar my lewe lank gesukkel het om die Here regtig aan te neem a.g.v. die wêreld se dinge wat mens wegrokkel van die Here af. Dinge soos swak mense verhoudinge, ‘n gejaag na geld en ‘n groot kop ontwikkel as jy sukses behaal. Ek wil ook praat oor hoe belangrik dit is om die regte lewensmaat te kies en om die regte redes.”
Geen TGIF
Ongelukkig moet ons ons Vrydag oggend byeenkomste tydelik kanselleer as gevolg van die Vlak 4 inperking. Ons sal julle op hoogte hou van wanneer ons weer begin.
Kontak gerus vir Leon om aan te sluit by ons TGIF WhatsApp groep as jy nog nie lid is nie.
Barmhartigheid moet dan my hart verlaat deur my mond, hande en voete!

Martyn Turck, die skrywer van Jan-Hendrik Jacobs se verhaal is Vrydag se spreker.
“Ons status as kinders van die Here moet sigbaar word deur wat ons doen en sê. My lewe saam met Jan-Hendrik, oor wie die boek, My Naam is Jan-Hendrik, gaan, het my geleer dat ek moet toelaat dat die pyn en lyding van alle mense my hart deur my oë en ore binnedring en barmhartigheid stig. Barmhartigheid moet dan my hart verlaat deur my mond, hande en voete en iemand in nood makliker laat asemhaal wanneer ek van hom af wegstap.”
Focussing on God’s heart for the fatherless and our depraved indifference!
After being removed from my own parents (an alcoholic abusive dad and mentally disabled mother) at age 7, I was placed in foster care together with one of my sisters. We experienced life only as outsiders, looking in on this family’s life. They left us for Canada when we were 18 and 19 years old. Having experienced rejection, judgement, and emotional abuse, it was hard to comprehend that God shows His amazing love and faithfulness in Jesus. But once He came through, I’ve learned that His love never fails.
I have worked in several orphanages first in Haiti and then in Ethiopia, and it is my passion to speak for those who cannot speak for themselves. Here is a link to a video from one of the ministries I’ve worked for – focussing on God’s heart for the fatherless and our depraved indifference!