28 Augustus 2026 – Burre Burger
WhatsApp Video 2026-08-26 at 09.47.02
WhatsApp Video 2026-08-26 at 09.47.02
Pa/Besigheidman wat Radikaal verander en transformeer. Die Groot EK sterf.
Jesaja 6:8 Toe het ek die Here hoor vra: “Wie kan Ek stuur? Wie sal ons boodskapper wees?” Ek het geantwoord: “Hier is ek! Stuur my!”
Storms is deel van ons lewe en ‘n paar weke gelede het ek dit letterlik beleef. Hoe hanteer jy die storms? Los God jou in daardie oomblik alleen? Moet jy die storms face? Kom ons praat hieroor.
Laster teen die Heilige Gees en Evangelisasie in die Kerk OPSOMMING: Wat beteken dit as die Bybel praat van lastering teen die Gees van God en hoe raak dit die Gemeente van Christus?
in 1976 vertrek Mike op sy eerste uitreik na die Olimpiese spele in Kanada. Vandag, 50 jaar later, is sy vrou, Helen, steeds geanker in hulle liefde vir, en diens aan, die vervolgde Kerk, veral in die Midde Ooste. Hierdie blootstelling het hulle ‘n unieke perspektief gegee op die konflikte wat tans in Iran, Libanon, Gaza, Sirië en Israel afspeel. Kom besin besin saam oor hoe ons deur God se brille die seisoen kan identifiseer wat tans in die Midde…