Deel die inligting!
Die NG Kerk by ‘n Kruispad
Dit het dikwels in die kerkgeskiedenis gebeur dat die kerk van die Skrif wegdwaal. Dolerende (of treurende) gemeentes en lidmate beywer hulle daarvoor om die kerk tot bekering op te roep om opnuut te leef in gehoorsaamheid aan sy Woord!
Om te doleer beteken nie om af te skei of te skeur van die kerk nie. Dolering wil juis nie wegbreek nie, maar wil die kerk help om terug te keer na die Woord alleen.
‘n Noodroep: Laat ons ons bekeer om in biddende afhanklikheid van die Here opnuut te leef in gehoorsaamheid alleen aan sy Woord!
Emiritus ds Gerhard Mahne, tans ‘n lidmaat by Parow Panorama gemeente.
en
Kirstein Combrink woon in Table View en bestuur Casa Mia Gastehuis.
Lidmaat by Tafelberg Gemeente (Dolerend) in die middestad.
Kirstein jnr voorheen van MAF Tanzania is bekend aan TGIF