Browsed by
Author: DurbanvilleTGIF

2 Okt 2015 – Pierre Venter

2 Okt 2015 – Pierre Venter

Eerskomende Vrydag is daar Pierre Venter aan die beurt.  So klink sy getuienis: Wat ‘n wonderlike gedagte is dit dat ons God van Liefde ‘n padkaart vir my en jou lewe gemaak het. Ek sal nooit weet hoe jou padkaart lyk nie, net soos jy nie weet hoe lyk myne nie. Al wat ek weet, is dat ek my padkaart tot nou toe, vir mense kan vertel en vir hulle wys hoe God in my lewe ingegryp het in baie…

Read More Read More

18 Sep 2015 – Gawie Malan

18 Sep 2015 – Gawie Malan

Eerskomende Vrydag is Gawie Malan aan die beurt.  Gaan loer gerus waaroor sy ministry gaan. Dit beloof om ’n besondere oggend te wees.  http://www.jacobswell.co.za/ Jacob’s Well, an interdenominational ministry in South Africa, was initiated in 2003 (after the famous SACLA conference) to support people who find themselves “between jobs” or unemployed.  We often hear of people who cannot find a job, or have been retrenched, or have lost their jobs. So little is done for those people. We as congregations…

Read More Read More

4 Sep 2015 – Akel Abou Nasr van Damascus

4 Sep 2015 – Akel Abou Nasr van Damascus

Eerskomende Vrydag is Akel Abou Nasr van Damascus aan die beurt.    In sy eie woorde, “I am going to share about my old life and the family, our country. the war in Syria  and how God led me out of there. Also my time here in SA and the way God got me to be involved in ministry. the situation of the refugees and the visions God put on my heart.”

28 Aug 2015 – Warren Elliott

28 Aug 2015 – Warren Elliott

Op Vrydag, 28 Augustus 2015, is Warren Elliott aan die beurt. Hy het onder armoedige omstandighede, in ‘n sinkhuis, by twee ooms van hom in Goodwood grootgeword. Op die ouderdom van 10 het hy begin rook en drink wat ook ‘n kenmerk van sy latere  lewe was.  In matriek (1994) het hy kitaar begin speel, in kroee en restaurante opgetree en daarna ‘n professionele sangloopbaan gevolg.  Ongeveer ‘n jaar gelede het hy ‘n Gospel-album opgeneem en wag nou vir die…

Read More Read More

21 Aug 2015 – Kobus Beukes & Oop Getuienis

21 Aug 2015 – Kobus Beukes & Oop Getuienis

TODAY GOD IS FIRST Eerskomende Vrydag is Kobus van Mosambiek aan die beurt.  Ons gaan ook geleentheid gee vir spontane getuienis.  So indien jy al voel daar word met jou “gesels” om iets met die groep te deel is hierdie jou geleentheid. Ons sien geweldig uit hierna.