Browsed by
Category: Moslem Bediening

Moslem Bediening

13 Oktober 2017 – Eric Swanepoel

13 Oktober 2017 – Eric Swanepoel

Soms gebeur daar dinge in die lewe waar jy wonder of die Here nog ooit beheer het.  Selfs of hy dalk nog omgee.  Dit kan die geval wees in jou persoonlike lewe.  Iets gebeur met jou en dan wonder jy hoe die Here so iets kan toelaat.  Soms gebeur daar dinge buite ons soos die land se politiek, of die ekonomie, of selfs die situasie op die internationale speelveld. Die wêreld is tans in chaos.  Oorloë, Moslem vlugtelinge, 65 miljoen…

Read More Read More

7 Mrt 2014 – Ezzat Shehata

7 Mrt 2014 – Ezzat Shehata

TODAY GOD IS FIRST Vrydag oggend 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Eerskomende Vrydag deel ‘n Egiptenaar, Ezzat Shehata, sy getuienis met ons. “Die fokus van ‘Operation Transit’ (reeds die afgelope 20 jaar) was om sover moontlik die bediening van die mense in Noord Afrika in die hande van Arabies sprekende mense te kry. Op ‘n vreemde manier het die Vader deur die skietdood van Ezzat se vriend in Mauritanie, en die daaropvolgende waarskuwing aan…

Read More Read More