16 Oktober 2026 – Julita Kok
Die evangelie is nie moeilik nie. Dit vra nie dat ons baie doen, maar slegs een ding. Glo in Jesus wat deur God gestuur is…
Die evangelie is nie moeilik nie. Dit vra nie dat ons baie doen, maar slegs een ding. Glo in Jesus wat deur God gestuur is…
Jason Garwood is a passionate advocate for applying the Biblical worldview to every area of life. For 20 years, he has devoted himself to understanding Scripture deeply and teaching others to live under the lordship of King Jesus. His ministry is driven by a desire to glorify Christ by equipping Christians to identify and confront cultural idols through faithful obedience to the Great Commission.
Tema: The World needs a Father Verskeie getuienisse oor die impak van die kamp.
Hoe die Here my leer om deur Sy krag te lewe…
Hoe lyk jou haka. Jou oorlogskreet. Jak 3:6 praat oor die krag van die tong. Kom hoor hoe dit in my lewe gemanifesteer het. Die gevolge daarvan en hoe ons dit kan oorwin. Dit het my lewe onherroeplik verander.Blessings julle.
WhatsApp Video 2026-08-26 at 09.47.02
Ek was n Christen my hele lewe, het geglo dat wanneer ek sterf sal ek Hemel toe gaan. Toe ek stref en voor Jesus staan het ek die skok van my lewe gekry. Jesus het my nie net n tweede kans gegee nie, Hy het my verstaan oor verhouding met Hom verander. My perspektief het verander, my lewe het verander.
ondersteuning , versterking, en opleiding
Dag en Nag in die Bybel.
Ek het julle nooit geken nie