3 Desember 2021 – Jaar afsluiting (Dames Welkom)
Vrydag sluit ons die jaar af met Kobus Beukes van Standing Side by Side ministries wat kom gesels en ook Nagmaal gaan bedien.
Kobus is ‘n ou bekende by TGIF en is as sendeling in Mosambiek betrokke.