5 November 2021 – Pieter Lourens

God red nog lewens!

Deel die inligting!

“Daar het baie dinge in my lewe gebeur sedert ek my hart vir die Here gegee het in 1990. Wat egter uitstaan is toe my vrou so ongeveer 5 jaar gelede hospitaal toe gegaan het met ‘n ernstige bloeiende aneurisme. Vir 6 dae het sy in die hospitaal verlore geraak. Sy moes toe uiteindelik vir ‘n nood operasie gaan het toe sy gevind is. Op die operasietafel het sy gesterf maar met genade is sy weer by gebring. Na die operasie was sy vir 33 dae in ‘n koma.

Dokters het gesĂȘ sy sal nooit weer regkom nie, dis onmoontlik, sy sal in ‘n vegetatiewe toestand wees. Uiteindelik is sy wonderbaarlik genees. Ek het altyd gewonder of God nog mense uit die dood op wek, maar hier het ek dit self beleef.”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *