Browsed by
Category: Uitreike

Terugvoer oor uitreike wat TGIF lede gedoen het

5 Augustus 2016 – Oswald Opperman

5 Augustus 2016 – Oswald Opperman

“God is aan die beweeg” Oswald het gedurende Julie Thailand besoek as deel van ‘n uitreik om ons sendelinge daar by te staan.   Oswald beskryf dit as ‘n lewens veranderende besoek.  Tydens die besoek het hulle wonderlike mense ontmoet en gelooflike geestelike ervarings gehad.  Oswald skryf: “during our visits to some pastors in remote villages we encounter some extremely beautifull places. But also some amazing spiritual encounters and discussions about their mission field.” Natuurlik het Oswald ook tyd ingeruim om…

Read More Read More

18 Mrt 2016 – Andre en Marina Olivier

18 Mrt 2016 – Andre en Marina Olivier

“Die Here gebruik gewone mense” Andre en Marina Olivier is  twee passievolle navolgers van Jesus.  Hulle het gebeds uitreike na Thailand begin doen in 2012 en Julie 2013 het die roeping gekry om voltyds in Thailand, spesifiek in die Sisaket provinsie, te gaan sending werk doen.  Hulle het Frontida Outreach (Frontida is Grieks vir “omgee”) begin en dra voltyds in Thailand die Woord uit aan die Thai-mense wat nog nooit van Christus gehoor het nie. Hulle woon in Kanthararom. Hulle…

Read More Read More

4 Mrt 2016 – Dr Schalk Burger

4 Mrt 2016 – Dr Schalk Burger

“Waar die Gees van die HERE is, daar is vrede en guns.” 8000 km en 8 lande en 8 manne saam om voertuie te skenk vir die Koninkryk!  Wes-Afrika word nie sommer met kaalhande aangepak nie, maar waar die Gees van die HERE is, daar is vrede en guns! Hier in Suidelike Afrika het ek soms al skaam gevoel om die naam van Jesus te noem, dit was tot ons in ‘n land gekom het waar jy dit nie mag…

Read More Read More

17 Jul 2015 – Ashley Cloete

17 Jul 2015 – Ashley Cloete

TODAY GOD IS FIRST regs klik om af te laai Eerskomende Vrydag is Ashley Cloete en sy span aan die beurt. Ashley en sy vrou loop al vir baie jare ’n pad saam met bekeerde moslems. Hy bring een of twee van die bekeerdes saam om hulle uitdagings met ons te deel.   Volgende week: Is Henry Jackson aan die beurt. Henry is ’n ou bekende aan die groep en het gevra om weer met ons te kom deel. Ons…

Read More Read More

6 Feb 2015 – Andre en Marina Olivier

6 Feb 2015 – Andre en Marina Olivier

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.     Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Spreker: Ons spreker eerskomende Vrydag is ’n egpaar, Andre en Marina Olivier. Hulle is uit ons eie geledere en kom deel met ons wat hulle die afgelope jaar in Thailand beleef het. Kom luister na hoe God gewone mense soos ek en jy gebruik om Sy groot opdrag uit te voer.   God TV: Hulle…

Read More Read More