21 Januarie 2022 – Oswald Opperman

Niemand kan dit vir jou doen nie, die keuse is joune.

Deel die inligting!

Ons begin hierdie jaar op ‘n hoogtepunt met een van ons eie boetas, Oswald Opperman.

“So ons staan aan die begin van n nuwe jaar… raai wat, indien jy nie dinge in jou lewe gaan verander nie gaan jy presies eindig waar jy in 2021 geeindig het. Raai wat, Niemand kan dit vir jou doen nie, die keuse is joune. The buck stop with you…”

Gaan kyk ook na ons nuwe geel bladsye hier.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *