29 Oktober 2021 – Tiaan du Plessis

Bonatuurlike voorsiening en guns wat God gee

Deel die inligting!

Tiaan het ons vroeër vanjaar vanjaar op 30 April besoek.

“Die boodskap wat ek voel God op my hart druk, is om te praat oor die bonatuurlike voorsiening en guns wat God gee vir die wat Hom vrees en soek bô dit wat ons vlees nodig het!

Ek gaan spesifiek fokus op Matteus 6:33, en dit deel maak van wat onlangs in my lewe gebeur het.”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *