Browsed by
Author: DurbanvilleTGIF

9 Oktober 2026 – Dr Jason Garwood

9 Oktober 2026 – Dr Jason Garwood

Jason Garwood is a passionate advocate for applying the Biblical worldview to every area of life. For 20 years, he has devoted himself to understanding Scripture deeply and teaching others to live under the lordship of King Jesus. His ministry is driven by a desire to glorify Christ by equipping Christians to identify and confront cultural idols through faithful obedience to the Great Commission.

10 Julie 2026 – Andrè Aggenbach

10 Julie 2026 – Andrè Aggenbach

Kom luister hoe André vertel hoe hy, en later ook sy gesin, 19 jaar gelede hier in Durbanville tot bekering gekom het, wat die Here vandag in hulle lewens doen, en waarom die vraag “Is Jesus jou lewe?” vir elkeen van ons van kardinale belang is.

22 Mei 2026 – Wietse

22 Mei 2026 – Wietse

Storms is deel van ons lewe en ‘n paar weke gelede het ek dit letterlik beleef. Hoe hanteer jy die storms? Los God jou in daardie oomblik alleen? Moet jy die storms face? Kom ons praat hieroor.

8 Mei 2026 – Mike Burnard

8 Mei 2026 – Mike Burnard

in 1976 vertrek Mike op sy eerste uitreik na die Olimpiese spele in Kanada.  Vandag, 50 jaar later, is sy vrou, Helen, steeds geanker in hulle liefde vir, en diens aan, die vervolgde Kerk, veral in die Midde Ooste.  Hierdie blootstelling het hulle ‘n unieke perspektief gegee op die konflikte wat tans in Iran, Libanon, Gaza, Sirië en Israel afspeel.  Kom besin besin saam oor hoe ons deur God se brille die seisoen kan identifiseer wat tans in die Midde…

Read More Read More