26 November 2021 – Marnus Rossouw

Want min weet hoe blind hy is, voordat hul nie n bril gekry het nie.

Deel die inligting!

Ek kom deel met julle my storie,
Van Wes-Transvaal se stof paaie tot hier aan die hange van ou Tafelberg.

In die kollig van godsdiens en tradisie hou ek my oog op die dinge van die Here en ek vergeet om te fokus op die Here van die dinge.

Die gevaar van godsdiens….My Damaskus pad, waar Jesus my kom red het.

Want min weet hoe blind hy is, voordat hul nie n bril gekry het nie.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *