10 Jul 2015 – Rodney en Maria Lakay
TODAY GOD IS FIRST Eerskomende Vrydag is Rodney en Maria Lakay aan die beurt. “Op 25 September 2014 het ons albei altwee ons bene in ‘n ongeluk verloor en nou is ons besig om die boodskap wat die Here ons opgele het om n boodskap van hoop uit te dra.” Volgende week: Is Ashley Cloete aan die beurt. Ashley en sy vrou is baie aktief betrokke in die moslem bediening. Hy word vergesel van moslems wat onlangs tot bekering…