18 September 2026 – Leon Niemand
Hoe die Here my leer om deur Sy krag te lewe…
Hoe die Here my leer om deur Sy krag te lewe…
Hoe lyk jou haka. Jou oorlogskreet. Jak 3:6 praat oor die krag van die tong. Kom hoor hoe dit in my lewe gemanifesteer het. Die gevolge daarvan en hoe ons dit kan oorwin. Dit het my lewe onherroeplik verander.Blessings julle.
Ek was n Christen my hele lewe, het geglo dat wanneer ek sterf sal ek Hemel toe gaan. Toe ek stref en voor Jesus staan het ek die skok van my lewe gekry. Jesus het my nie net n tweede kans gegee nie, Hy het my verstaan oor verhouding met Hom verander. My perspektief het verander, my lewe het verander.
ondersteuning , versterking, en opleiding
Dag en Nag in die Bybel.
Ek het julle nooit geken nie
Forgiveness brings freedom
Die Here het ‘n plan Focus: Die Here het’ n plan
How to turn things around
Hoekom is ons hier…?