22 Apr 2016 – Gert Korah
God berei ons voor! Gert Korah en sy vrou Evelyn is die uitvoerende leierspaar van Jeria Sending. Jeria Sending is ‘n interkerklike geloofsaksie wat hom ten doel stel om geestelike sowel as opheffingswerk onder die plaaswerkers, kinders en jeug van die Swartland en Weskus omgewing te doen. Gert is gebore en het groot geword op die plaas Klipfontein waar Jeria Sending geleë is. Reeds as jong seun het hy die Here aangeneem en het hy ‘n baie ernstige pad met…