26 Jun 2015 – Denzel Moses

Deel die inligting!

TODAY GOD IS FIRST

 

Eerskomende Vrydag is Denzel Moses by ons.  Op my vraag waaroor sy getuienis gaan het hy soos volg geantwoord:

 

“That God is a God of second chances and His transformation in families and in a person’s life and how He carry that family and person’s life.”

 

 

Volgende week:

George Verwer van Operasie Mobilisasie

 

Toekomstige Sprekers

Indien julle bewus is van iemand wat ’n persoonlike getuienis het om te deel, kontak asb. vir Leon of Oswald om reëlings te tref.

 

Gebed en beradingskontak:

Ons wil baie graag nog manne nooi om betrokke te raak en te help met gebed vir mekaar. Kontak gerus vir Oswald hieroor.

Ons bid ook elke Vrydag saam met die spreker, kom gesels met Oswald as jy deel van die span wil wees.

  

Lourens:  082 339 7728

Oswald :  079 108 9697