24 Apr 2015 – Daniel Ezra
TODAY GOD IS FIRST Hierdie Vrydag (24 April) is Pastoor Daniel Ezra van Malaysia aan die woord. Sy visie om die seuns van Ishmael terug te bring na die Vader se huis. Hy bid al 20 jaar vir SA om die Cape Malay te ontmoet en te bedien. Sy leuse: I live for the glory of God alone. Vrydag 1 Mei is vakansiedag en dus geen TGIF nie. TGIF Ontbyt A-Koord is ’n bediening wat voortspruit uit The…