Deel die inligting!
TODAY GOD IS FIRST
| Eerskomende Vrydag is Frank Rautenbach aan die woord. Hy het die hoofrolle vertolk in Faith like Potatoes en Hansie the movie asook in 7 de Laan gespeel. Vanwee die vakansiedag die week is die dames baie welkom eerskomende Vrydagoggend.TGIF Ontbyt |
Onthou dat daar vir eers nie ontbyt is nie!
Toekomstige Sprekers
Indien julle bewus is van iemand wat ’n persoonlike getuienis het om te deel, kontak asb. vir Leon of Oswald om reëlings te tref.
Gebed en beradingskontak:
Ons wil baie graag nog manne nooi om betrokke te raak en te help met gebed vir mekaar. Kontak gerus vir Oswald hieroor.
Ons bid ook elke Vrydag saam met die spreker, kom gesels met Oswald as jy deel van die span wil wees.
Lourens: 082 339 7728
Oswald : 079 108 9697