Ons begin weer hierdie Vrydag met TGIF. Nooi asseblief vriende saam en kom luister weer hoe niks vir God ontmoontlik is nie. Van ‘n “celebrity lifestyle” vol van modelle, vinnige motors en vinnige meisies tot ‘n “near death experience” en die vooruitsigte van ‘n permanente rolstoel lewe na die lewe van bekering, ‘God se witbroodjie’ en boodskapper van Jesus.
Kom luister na Quintus Visser se verhaal van Jesus in sy lewe.
Ons TGIF kamp vind die jaar weer by Boegoeberg plaas oor die naweek van 11,12 en 13 September.
Beau de Klerk is die spreker. Hy het verlede kwartaal by ons getuig oor sy vrou, skoonma en dogter wat in ’n ongeluk was.
Vir die van julle wat nog nie daar was nie hier is ’n paar
foto’s van die kampterein, vuurmaakplek en uitsig. FUNtastiese 4X4 roetes vir die brawes onder julle. Gaan kyk gerus na nog foto’s van Boegoeberg asook waar dit is op hulle website: http://www.boegoeberg4x4.co.za/
Die kostes is R520 per persoonen moet by die kerk kantoor inbetaal word. Dit sluit in 2 ontbyte (Saterdag en Sondag) en die spitbraai Saterdag aand. Bring jou eie kamptoerusting en enige ander eet en drink goed na goed dinke. Kamp plekke is onbespreek vir die naweek en jy kies self wanneer jy arriveer.
Eerskomende Vrydag is Gary Batesaan die beurt, kom maar vroeg ons verwag ’n redelike groot opkoms. Die byeenkoms gaan in die ouditorium wees weens die verwagte getalle.
Volgende week:
Is Kobus van Mosambiek aan die beurt en gaan ons ook geleentheid gee vir spontane getuienis..
Toekomstige Sprekers
Indien julle bewus is van iemand wat ’n persoonlike getuienis het om te deel, kontak asb. vir Leon of Oswald om reëlings te tref.
Gebed en beradingskontak:
Ons wil baie graag nog manne nooi om betrokke te raak en te help met gebed vir mekaar. Kontak gerus vir Oswald hieroor.
Ons bid ook elke Vrydag saam met die spreker, kom gesels met Oswald as jy deel van die span wil wees.
Eerskomende Vrydag is Ashley Cloete en sy span aan die beurt.
Ashley en sy vrou loop al vir baie jare ’n pad saam met bekeerde moslems. Hy bring een of twee van die bekeerdes saam om hulle uitdagings met ons te deel.
Volgende week:
Is Henry Jackson aan die beurt. Henry is ’n ou bekende aan die groep en het gevra om weer met ons te kom deel. Ons sien uit na wat die Here op sy hart gelê het.
Toekomstige Sprekers
Indien julle bewus is van iemand wat ’n persoonlike getuienis het om te deel, kontak asb. vir Leon of Oswald om reëlings te tref.
Gebed en beradingskontak:
Ons wil baie graag nog manne nooi om betrokke te raak en te help met gebed vir mekaar. Kontak gerus vir Oswald hieroor.
Ons bid ook elke Vrydag saam met die spreker, kom gesels met Oswald as jy deel van die span wil wees.
Eerskomende Vrydag is Rodney en Maria Lakay aan die beurt.
“Op 25 September 2014 het ons albei altwee ons bene in ‘n ongeluk verloor en nou is ons besig om die boodskap wat die Here ons opgele het om n boodskap van hoop uit te dra.”
Volgende week:
Is Ashley Cloete aan die beurt. Ashley en sy vrou is baie aktief betrokke in die moslem bediening. Hy word vergesel van moslems wat onlangs tot bekering gekom het.
Toekomstige Sprekers
Indien julle bewus is van iemand wat ’n persoonlike getuienis het om te deel, kontak asb. vir Leon of Oswald om reëlings te tref.
Gebed en beradingskontak:
Ons wil baie graag nog manne nooi om betrokke te raak en te help met gebed vir mekaar. Kontak gerus vir Oswald hieroor.
Ons bid ook elke Vrydag saam met die spreker, kom gesels met Oswald as jy deel van die span wil wees.
George Verwer is the founder of Operation Mobilisation (OM), a Christian missions organization. Verwer has written several books on various Christian themes. He is a passionate advocate of radical discipleship as the only legitimate option for people who believe in Jesus. In August 2003, George stepped down from the international leadership of Operation Mobilization to pursue his passion; raising funds and prayer for the thousands of help ministries around the world through the “Special Projects Ministries”. With 5000 facebook friends and tens of thousands who receive his correspondence, George Verwer is a sought after international keynote speaker – speaking at such events as Keswick Convention, 16000 students at the Urbana Conference, and Moody Bible Institute.
Volgende week:
Is man en vrou Rodney en Maria Lakay aan die beurt. Beide het hulle bene in ’n ongeluk as omstanders by street racing verloor. Kom hoor hulle storie van hoop
Toekomstige Sprekers
Indien julle bewus is van iemand wat ’n persoonlike getuienis het om te deel, kontak asb. vir Leon of Oswald om reëlings te tref.
Gebed en beradingskontak:
Ons wil baie graag nog manne nooi om betrokke te raak en te help met gebed vir mekaar. Kontak gerus vir Oswald hieroor.
Ons bid ook elke Vrydag saam met die spreker, kom gesels met Oswald as jy deel van die span wil wees.
Eerskomende Vrydag is Frank Rautenbach aan die woord. Hy het die hoofrolle vertolk in Faith like Potatoes en Hansie the movie asook in 7 de Laan gespeel. Vanwee die vakansiedag die week is die dames baie welkom eerskomende Vrydagoggend.TGIF Ontbyt
Onthou dat daar vir eers nie ontbyt is nie!