Deel die inligting!
TODAY GOD IS FIRST
Eerskomende Vrydag is Gary Bates aan die beurt, kom maar vroeg ons verwag ’n redelike groot opkoms. Die byeenkoms gaan in die ouditorium wees weens die verwagte getalle.
Volgende week:
Is Kobus van Mosambiek aan die beurt en gaan ons ook geleentheid gee vir spontane getuienis..
Toekomstige Sprekers
Indien julle bewus is van iemand wat ’n persoonlike getuienis het om te deel, kontak asb. vir Leon of Oswald om reëlings te tref.
Gebed en beradingskontak:
Ons wil baie graag nog manne nooi om betrokke te raak en te help met gebed vir mekaar. Kontak gerus vir Oswald hieroor.
Ons bid ook elke Vrydag saam met die spreker, kom gesels met Oswald as jy deel van die span wil wees.
Lourens: 082 339 7728
Oswald : 079 108 9697