6 Maart 2026 – Sollie Staggie

My life a roller-coaster till I met Jesus Christ my Lord and Savior

Good morning everyone..want to share with you a little of where i am coming from. Born 1960, grow up in DiepRiver, l force removal end up in manenberg. 1978 being shot in my stomach. My life a roller-coaster till I met with JesusChrist my Lord and Savior..baby Christian sentence to 25 years.

27 Februarie 2026 – Yolandi van Wyk

LIVE to LOVE

Ek kom deel graag met julle oor die belangrikheid van name, en hoe dit aansluit by Norm Wakefield se getuienis – wat hy twee weke gelede by jul gegee het – rakende – Live to Love!
Ek deel ook ‘n persoonlike getuienis nadat ek die gebed van Norm Wakefield , nie wou bid nie…en God my gewys het Sy liefde is meervoudig:
LIVE to LOVE
Prayer
Father in heaven, thank You for another day of life to live
to know and love You and to love with Jesus.
Please anoint and fill me with the Holy Spirit; the presence
and power of Christ, so that I can love and trust You
and love those You put in my path today, for Your glory.

20 Februarie 2026 – Ernst Nieuwoudt

God in die natuur

Ek wil graag deur hierdie getuienis boetas bemoedig om in donker tye nie op tehou glo dat God klaar is met ons nie. Ek wil deur ‘n praktiese voorbeeld in die natuur ( meer spesifiek met my passie vir die Bonsaikuns ) deel hoe God vir my en Marina na jare se gebed dinge ten goede laat verander het.

13 Februarie 2026 – Norm Wakefield

God sees the heart, not just the act.Equipped to love/live to love

This Friday, Norm Wakefield will be sharing a powerful personal testimony of faith, family and God’s purpose. Norm will speak about the journey of raising a daughter with a disability and how God revealed to him and his wife that she was not a burden, but a gift from heaven. Through her life, the Lord taught them life-changing lessons that transformed their marriage, their calling, and their ministry.

23 Januarie 2026 – Jimi le Roux

Steeds besig om te ontdek wat kind-van-God-wees alles inhou

Dis moeilik om iets oor myself te sê, maar in die konteks sal ek die volgende sê:
Ek is ’n leraar, skrywer en persoonlike coach.
Ek het my lewe op skool aan die Here gegee het en is steeds besig om te ontdek wat kind-van-God-wees alles inhou.
Ek gaan voort om te gesels oor wat elke Christen se skeppingsdoel is.

15 Jan 2016 – Quintus Visser

Ons begin weer hierdie Vrydag met TGIF.  Nooi asseblief vriende saam en kom luister weer hoe niks vir God ontmoontlik is nie.  Van ‘n “celebrity lifestyle”  vol van modelle, vinnige motors en vinnige meisies tot ‘n “near death experience” en die vooruitsigte van ‘n permanente rolstoel lewe na die lewe van bekering,   ‘God se witbroodjie’ en boodskapper van Jesus. 

 

Kom luister na Quintus Visser se verhaal van Jesus in sy lewe. 

 

 

TGIF Mannekamp 11 – 13 September 2015

TGIF Mannekamp

 boegoe4

Ons TGIF kamp vind die jaar weer by Boegoeberg plaas oor die naweek van 11,12 en 13 September.

Beau de Klerk is die spreker.   Hy het verlede kwartaal by ons getuig oor sy vrou, skoonma en dogter wat in ’n ongeluk was.

bankVir die van julle wat nog nie daar was nie hier is ’n paar
foto’s van die kampterein, vuurmaakplek en uitsig. FUNtastiese 4X4 roetes vir die brawes onder julle. Gaan kyk gerus na nog foto’s van Boegoeberg asook waar dit is op hulle website:
http://www.boegoeberg4x4.co.za/

Die kostes is R520 per persoon en moet by die kerk kantoor inbetaal word.  Dit sluit in 2 ontbyte (Saterdag en Sondag) en die spitbraai Saterdag aand.  Bring jou eie kamptoerusting en enige ander eet en drink goed na goed dinke.  Kamp plekke is onbespreek vir die naweek en jy kies self wanneer jy arriveer.

Meer inligting is hier beskikbaar.

boegoe2 boegoe3 boegoe1