Browsed by
Tag: Bergsig

21 Aug 2015 – Kobus Beukes & Oop Getuienis

21 Aug 2015 – Kobus Beukes & Oop Getuienis

TODAY GOD IS FIRST Eerskomende Vrydag is Kobus van Mosambiek aan die beurt.  Ons gaan ook geleentheid gee vir spontane getuienis.  So indien jy al voel daar word met jou “gesels” om iets met die groep te deel is hierdie jou geleentheid. Ons sien geweldig uit hierna.

TGIF Mannekamp 11 – 13 September 2015

TGIF Mannekamp 11 – 13 September 2015

TGIF Mannekamp   Ons TGIF kamp vind die jaar weer by Boegoeberg plaas oor die naweek van 11,12 en 13 September. Beau de Klerk is die spreker.   Hy het verlede kwartaal by ons getuig oor sy vrou, skoonma en dogter wat in ’n ongeluk was. Vir die van julle wat nog nie daar was nie hier is ’n paar foto’s van die kampterein, vuurmaakplek en uitsig. FUNtastiese 4X4 roetes vir die brawes onder julle. Gaan kyk gerus na nog foto’s…

Read More Read More

17 Apr 2015 – Klasie van Heerden

17 Apr 2015 – Klasie van Heerden

TODAY GOD IS FIRST  Hierdie Vrydag (17 April) is een van ons eie manne Klasie van Heerden aan die woord. Hy en sy vrou Ida het hulle permanent in Thailand gaan vestig en doen tans sendingwerk daar. Kom hoor hoe dit hulle as gesin raak en die uitdagings waarmee hulle te kampe het.   Spreker Vrydag (24 April) is Daniel Ezra.     Finansies: Indien jy graag maandeliks ’n bydrae wil maak kom gesels met Oswald of Leon.   Toekomstige…

Read More Read More

20 Mrt 2015 – Die Menges gesin

20 Mrt 2015 – Die Menges gesin

TODAY GOD IS FIRST Wow, wat ‘n belewenis was Jan Nel nie laas Vrydag oggend nie!!   Spreker hierdie Vrydag (20 Maart 2015)   Die Menges gesin “We are a team!”   Ons as gesin is n span wat saam vir Jesus leef en werk in Duitsland.  Maar hoe?  Graag vertel ons meer oor ons gesinslewe, die manier wat ons die kinders vir die volwasse lewe voorberei en hoe ons in ons gemeenskap n verskil probeer maak. Ons al 5, ook…

Read More Read More

6 Feb 2015 – Andre en Marina Olivier

6 Feb 2015 – Andre en Marina Olivier

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.     Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Spreker: Ons spreker eerskomende Vrydag is ’n egpaar, Andre en Marina Olivier. Hulle is uit ons eie geledere en kom deel met ons wat hulle die afgelope jaar in Thailand beleef het. Kom luister na hoe God gewone mense soos ek en jy gebruik om Sy groot opdrag uit te voer.   God TV: Hulle…

Read More Read More

30 Jan 2015 – Wynand Breytenbach

30 Jan 2015 – Wynand Breytenbach

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.     Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Spreker: Ons spreker eerskomende Vrydag is Wynand Breytenbach. Hier volg ’n kort opsomming van wie hy is.   My lewe het begin op die trein spore van Bellville waar ek groot geword het sonder `n pa omdat hy oorlede is in `n kar ongeluk toe ek ag jaar oud was. Albei my broers was vir…

Read More Read More