15 Jan 2016 – Quintus Visser

Deel die inligting!

Ons begin weer hierdie Vrydag met TGIF.  Nooi asseblief vriende saam en kom luister weer hoe niks vir God ontmoontlik is nie.  Van ‘n “celebrity lifestyle”  vol van modelle, vinnige motors en vinnige meisies tot ‘n “near death experience” en die vooruitsigte van ‘n permanente rolstoel lewe na die lewe van bekering,   ‘God se witbroodjie’ en boodskapper van Jesus. 

 

Kom luister na Quintus Visser se verhaal van Jesus in sy lewe.