Browsed by
Author: Dirk Bosman

15 Aug 2014 – Henry Pike

15 Aug 2014 – Henry Pike

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.     Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville   Hierdie Vrydag praat Henry Pike met ons oor die pad wat die Here met hom loop. Hier volg ’n kort uittreksel uit sy getuienis:   “Het 16 Oktober 2004 radikaal tot bekering gekom, waarna ek saam met ’n profeet bedien het vir so 3 maande. Ek het Feb 2005 by Hatfield Christian Church aangemeld en my theologie…

Read More Read More

8 Aug 2014 – Louis van der Vyfer

8 Aug 2014 – Louis van der Vyfer

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Hierdie Vrydag praat Louis van der Vyfer met ons oor die pad wat die Here met hom loop. Hier volg ’n kort uittreksel uit sy getuienis: “Ek is ‘n persoon wat alles in die lewe gehad het maar wat ook alles verloor a.g.v. ‘n lewe sonder karakter. In 2004 het God deur my seun Louis (toe 4 jaar oud)…

Read More Read More

1 Aug 2014 – Danie Groenewald

1 Aug 2014 – Danie Groenewald

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.     Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Spreker: Danie Groenewald   “I’m an ordained Pastor my ministry is called Eden Wholeness Youth Care Centre which was a rehabilitation centre for young men.  The centre was in Johannesburg. We’ve moved to the Cape and have now started a new ministry called WOW which is workers on wheels. Our goal is to empower people who’s lives have become…

Read More Read More

25 Julie 2014 – Frikkie Welsh

25 Julie 2014 – Frikkie Welsh

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Frikkie Welsh kom deel Vrydag sy getuienis met ons, binne die raamwerk van ‘n bekende rugbyspeler. Hy het vir 13 jaar professionele rugby gespeel in Suid-Afrika, Brittanje en Frankryk. Hy het o.a. spanne soos Springbokke o’20, o’21 en o’23 verteenwoordig, S A “A” en dan ook ‘n paar provinsiale spanne soos die Sharks, Blou Bulle en Stormers.   Frikkie…

Read More Read More

18 Jul 2014 – Marius Brand

18 Jul 2014 – Marius Brand

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Vrydag kom Marius Brand ons weer besoek. Hy was op 5 Julie 2013 die eerste keer by ons en dit was ‘n wonderlike oggend.   Hierdie Vrydag beloof om net so “awesome” te wees: Hierdie ex-Koevoet bevelvoerder kom vertel wat die lewende Christus alles in sy lewe kom doen het. Hy kom deel die Evangelie van Sy Koninkryk( Matt…

Read More Read More

11 Jul 2014 – Faf Kruger

11 Jul 2014 – Faf Kruger

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Vrydag luister ons na Faf Krüger.   Faf is passievol oor die “ware kerk” – die Bruid van Christus. Oor die jare heen het hy behoort aan‘n groot verskeidenheide kerke en denominasies en baie geleer uit sy ervaringe. Hy kom deel graag met ons sy getuienis asook die visie wat die Here hom kom gee het in hierdie verband….

Read More Read More

4 Jul 2014 – Beau de Klerk

4 Jul 2014 – Beau de Klerk

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Vrydag luister ons na Beau de Klerk. Beau is ’n bekende by TGIF, hy is gereeld op Radio Namakwaland saam met Riekert Botha en ook van tyd tot tyd op Radio Tygerberg. In 2010 loop Beau in opdrag van God 1947km vanaf  Kaapstad na Pretoria met verkseie “ondervindings” met diere langs die pad. Ons sien uit van wat dit…

Read More Read More

27 Jun 2014 – Roy Reddy

27 Jun 2014 – Roy Reddy

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Vrydag luister ons na pastoor Roy Reddy. “Pastor Roy Reddy is a Christian whose testimony profoundly affects you. Roy, together with his ministry partner, Andre Venter, is reaching illiterate children with the Gospel. Having been radically saved himself from a Hindu background, Roy knows the power of the Gospel well.   In his life, Roy has endured heartache and…

Read More Read More

20 Jun 2014 – Sarah

20 Jun 2014 – Sarah

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Vrydag kom deel Sarah wat die Here op haar hart druk. Ons dames is ook baie welkom om hierdie besondere geleentheid by te woon. Sarah is die naam wat God haar gegee het – sy is 17 jaar oud en haar wêreldse naam is Charné Janse van Rensburg. Haar bediening is ‘n profetiese bediening deur onder andere drome, visioene,…

Read More Read More

13 Jun 2014 – Martin van der Merwe

13 Jun 2014 – Martin van der Merwe

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville. Web: https://tgifcape.co.za/ Facebook: https://www.facebook.com/groups/tgifdurbanville/ Hierdie Vrydag kom spreek Martin van der Merwe ons toe. “Martin en Letitia van der Merwe is reeds van 2000 af betrokke in ‘n profetiese bediening. Vanaf ongeveer 2005 bied hulle seminare regoor die land aan om mense toe te rus om God se stem meer effektief te hoor. Veral ten opsigte van drome en visioene en…

Read More Read More