TGIF Mannekamp 11 – 13 September 2015
TGIF Mannekamp Ons TGIF kamp vind die jaar weer by Boegoeberg plaas oor die naweek van 11,12 en 13 September. Beau de Klerk is die spreker. Hy het verlede kwartaal by ons getuig oor sy vrou, skoonma en dogter wat in ’n ongeluk was. Vir die van julle wat nog nie daar was nie hier is ’n paar foto’s van die kampterein, vuurmaakplek en uitsig. FUNtastiese 4X4 roetes vir die brawes onder julle. Gaan kyk gerus na nog foto’s…