21 Aug 2015 – Kobus Beukes & Oop Getuienis Deel die inligting! Share Tweet Pin https://tgifcape.co.za/wp-content/uploads/2015/08/2015-08-21-Oop-getuienis.mp3 TODAY GOD IS FIRST Eerskomende Vrydag is Kobus van Mosambiek aan die beurt. Ons gaan ook geleentheid gee vir spontane getuienis. So indien jy al voel daar word met jou “gesels” om iets met die groep te deel is hierdie jou geleentheid. Ons sien geweldig uit hierna. Post navigation Previous Previous post: TGIF Mannekamp 11 – 13 September 2015Next Next post: 28 Aug 2015 – Warren Elliott