17 Maart 2017 – Pierre van der Merwe
Vrydag oggend kom gesels Pierre van der Merwe met ons oor vergifnis. “U is die pottebakker, ek is die klei!” Laai Pierre se getuienis hier af!
Vrydag oggend kom gesels Pierre van der Merwe met ons oor vergifnis. “U is die pottebakker, ek is die klei!” Laai Pierre se getuienis hier af!
Jan is die ‘groot baas’ van Highway Ministries. Jan het ‘n passie vir die Here en leef sy roeping uit in terme van Highway Ministries organisasie. Hy wil dieselfde in die Kaap begin. Kom daarop neer dat elke sterfte op ons paaie ‘n direkte impak op geliefdes het en dat ALLES gedoen moet word om dit te voorkom. Jan werk nou saam met Kenney Africa (hoof van padveiligheid in die Weskaap) om veiligheid op ons paaie te verseker. Hy het…
Francis en Mildred are from Brasilië. Francis entered his full-time call to ministry in 1987 and was joined by his wife Mildred when they were married in 1993. They have been teaching, preaching, prophesying, ministering in churches for the receiving of the gifts of the Spirit, and seeing individuals activated in their ministries, firmly established in the Kingdom of God. They have participated in training schools, seminars and conferences both in the Church and among business professionals, promoting spiritual awakening…
William Loedolff van GLO is Vrydag oggend by ons. GLO sing altyd by Mighty Men en beweeg saam met Jacques Malan van Fathers Voice. Baie van ons ken William maar ken nog nie sy getuienis nie. Hy kom getuig en bring ook sy kitaar saam om ons te bederf met ‘n lied of twee. Laai William se getuienis hier af!
What a great sinner I was… But… What a Great savior we serve… Die getuienis wat George Vrydag gaan deel,is net n beskruiwing oor hoe diep die Here se liefde vir al sy kinders is.. Hoe die Here hom uit die dieptes van die hel uitgehaal het en hom oorwinnaar laat uitstap het oor dwelm en seks verslawing! God is Love – Love is King Laai George se getuienis hier af!
Lodewyk Spies of te wel Pastoor Lood, is ‘n geoktrooieerde rekenmeester. In 2008 het hy in ‘n gemeente begin werk en steeds sy besigheidsbelange uitgebrei. Sewe jaar later het hy egter besluit om hom voltyds toe te spits op sy bediening en dit waarvoor God hom geroep het. Hy is steeds in die sakewêreld betrokke, maar bestee sy tyd hoofsaaklik aan die bediening wat God aan hom toevertrou het. Lodewyk is die skrywer van verskeie boeke waaronder “Bid so vir…
“My naam is Adriaan Strydom. In 2013 het Jesus my lewe wonderbaarlik verander na ek ‘n absolute laagtepunt bereik het. Na my oorgawe het Jesus my al hoe meer geleer van sy liefde en die manifisterende krag van die Heilige Gees gesien beweeg in Malawi.” Laai Adriaan se getuienis hier af!
Kom luister Vrydag na Pieter duToit oor of Die Bybel waar is. Hoe weet ‘n mens dat wat in die Bybel staan regtig waar is? Hiermee wil skeptici eintlik twee dinge sê: Eerstens, dat baie van wat in die Bybels geskryf staan, nie is wat oorspronklik geskryf is nie, en tweedens, dat selfs al is dit wat oorspronklik geskryf is, het dit nie werklik so gebeur nie. Die implikasie is duidelik. As mense die bron van ons geloof kan aanval…
Ons spreker vir Vrydag is Okkie Raubenheimer. “My bediening oor 35jr sluit in Kapelaansdiens, studenteleraar (Tukkies) en 12jr predikant in London. Afgelope 3jr coaching met fokus op Executive Teams & Leadership.” 2017-01-20 Ockie Raubenheimer (Laai af)
“Hoe om 2017 se reuse te jaag!“ Ons begin 2017 met Gerjo Ben van der Merwe, die skrywer van Kruispad, ‘n epos wat drie maal per week ‘n as ‘n Bybeloordenking uit gestuur word. Gerjo Ben gaan met ons gesels oor hoe om die 2017 reuse te jaag. Gaan kyk gerus op Gerjo Ben se website http://kruispad.247.org.za/. Ons wens elkeen ‘n baie geseënde 2017. GerjoBen – Die Here het reeds plan (Laai af)