13 Januarie 2017 – Gerjo Ben van der Merwe

Deel die inligting!

Hoe om 2017 se reuse te jaag!

Ons begin 2017 met Gerjo Ben van der Merwe, die skrywer van Kruispad, ‘n epos wat drie maal per week ‘n as ‘n Bybeloordenking uit gestuur word.  Gerjo Ben gaan met ons gesels oor hoe om die 2017 reuse te jaag.  Gaan kyk gerus op Gerjo Ben se website http://kruispad.247.org.za/.

 Ons wens elkeen ‘n baie geseënde 2017.

GerjoBen – Die Here het reeds plan (Laai af)