Browsed by
Tag: tgif mannebyeenkoms

2 Desember 2016 – Piperjames

2 Desember 2016 – Piperjames

Piperjames is a retired Non Commissioned Officer of the Queens Guards at Buckingham Palace and St. James Palace in the United Kingdom and Ex Police Constable (Bobby) from the North of England. “I have been in South Africa now for ten (10) years and married to my wife Ina who is Afrikaans for this amount of time too. I was saved to the Lord Jesus Christ at the Mighty Men in Paarl in 2011. I did a Fifty Six (56) day crusade across…

Read More Read More

25 November 2016 – Matt Hatch

25 November 2016 – Matt Hatch

Founder and senior Pastor of Mosaic Church, Matt is an international speaker and church planting coach.  He loves to help leaders build churches focussed on discipleship and mission. He is married to Philippa, with three children and works full time for Mosaic.  Hierdie Vrydag is dames ook welkom by ons TGIF! Die video opname is hier beskikbaar! Die klankopname is hier beskikbaar!

18 November 2016 – Eric Swanepoel

18 November 2016 – Eric Swanepoel

Oor die Here se grootheid, Sy goedheid en Sy versorging! Eric het by ‘n vorige geleentheid met ons gedeel hoe die Here hulle gesin geroep het van predikant by Bergsig na ‘n INcontext Ministries.  Hierdie nuwe roete sou gekenmerk wees deur geen finansiële sekuriteit nie, net die belofte van die Here dat Hy hulle geroep het en hulle instaat sal stel om toe doen waarvoor hulle geroep is.  Eric en Surita is amper ‘n jaar en ‘n half weg as…

Read More Read More

11 November 2016 – Leon du Toit

11 November 2016 – Leon du Toit

Hierdie Vrydag gaan Leon du Toit met ons kom gesels.  Leon is ‘n sendeling in die Ukraine en Rusland.  Leon het ook vroeër vanjaar in Februarie met ons gesels.  Sy getuienis is hier beskikbaar. Leon gee vir ons die volgende agtergrond: “Van jongs af het ek die gevoel gehad dat ek eendag sendingwerk sal doen.  Baie duidelike roeping in my matriekjaar – drie keer na mekaar: ‘..gaan uit jou land en uit jou Vader se huis na die land wat…

Read More Read More

4 November 2016 – Paul Ferreira

4 November 2016 – Paul Ferreira

Paul kom vertel vir ons van hulle werk in Nepal. Ek was besig om ‘n krieket loopbaan na te streef toe die Here my red en die deure daarvoor in my lewe toemaak. Van toe af lei Hy my om voltyds in sending betrokke te wees. Ons woon tans in Nepal en voor dit 4 jaar in Noord Indië waar ons fokus op kerk leier opleiding asook kerkplanting in onbereikte mensegroepe.  Laai klankopname hier af!

28 Oktober 2016 – Japie Muller

28 Oktober 2016 – Japie Muller

“Die Here het my op ‘n 6 maande “crash course” geneem!” Hierdie week is dit weer een van ons eie boetas Japie Muller wat aan die beurt is. Japie sê: “Mens verstaan nie altyd die rede as iets erg met jou gebeur nie totdat jy later uitvind dat die beste ding is wat met jou kon gebeur het. Die Here het my op ‘n 6 maande “crash course” geneem wat totaal my uitkyk op die lewe verander het. Ek wil graag…

Read More Read More

14 Oktober 2016 – Beau de Klerk

14 Oktober 2016 – Beau de Klerk

“Hoop na die dood!” Hoe gemaak as jou antwoorde opraak, jou vrae meer raak en jou verstaan wegraak…hoekom moes my kind sterf Here ?  Kom luister as Beau de Klerk hul gesin se getuienis van hoop na die dood met ons kom deel.  Laai klankopname hier af!

7 Oktober 2016 – Juan Venter

7 Oktober 2016 – Juan Venter

“Equiped with a song in my heart…. “ Hierdie Vrydag kom gee Juan Venter vir ons sy getuienis.  Hy is betrokke by Mighty Men.  Juan sê: “Equiped with a song in my heart…. I generally have a good day”. Laai klankopname hier af!