Browsed by
Tag: tgif mannebyeenkoms

30 Junie 2017 – Jaco Lubbe

30 Junie 2017 – Jaco Lubbe

Jaco se getuienis gaan oor Knysna en God wat in beheer is.  Hy praat oor hoe God vir hulle as gesin gewys het dat Hy in beheer van hulle lewens is, ook toe dinge swaar geraak het. Laai Jaco se getuienis hier af!

23 Junie 2017 – George Gordon

23 Junie 2017 – George Gordon

George is ‘n wedergebore kind van God en was afgelope 9 jaar die Bestuurder van Alta du Toit Nasorg in Boston,  ‘n sentrum vir volwaasenes met intellektuele gestremdheid.    Op 06 April vanjaar het George ‘n beroerte-aanval in sy slaap gehad,  en was as gevolg daarvan aan die regterkant van sy liggaam verlam.  “Die Here was wonderbaarlik goed vir my,  en ek het tot so ‘n mate herstel,  dat ek op 05 Mei (na slegs een maand) uit die hospitaal…

Read More Read More

9 Junie 2017 – Salo Cloete

9 Junie 2017 – Salo Cloete

Salo se storie vat ons op ‘n lekker pad van tipiese jong mens lewe waar drank en keuses verwoesting gesaai het. Salo vertel self: “Ek lê dan lekker klem op hoe ek die skuif saam Jesus kon maak aloewel ek my hele lewe lank gedink het ek ken Hom.  Dan die beste deel. Waar is ek nou?  Hoe het Heilige Gees my geleer om anders te leef en om ‘n Man (soos die Woord beskryf ) in my huis te…

Read More Read More

2 Junie 2017 – Leon du Toit

2 Junie 2017 – Leon du Toit

Hierdie Vrydag gesels Leon du Toit met ons.  Leon is ‘n gereelde besoeker aan TGIF en was in November 2016 by ons.  Sy getuienis kan hier gehoor word. Laai Leon se getuienis hier af!

26 Mei 2017 – Leon Kroukamp

26 Mei 2017 – Leon Kroukamp

Leon Kroukamp, eienaar van Coral Clean, grootste kommersiele wassery in die Wes Kaap, weet wat dit is om amper bankrot te speel. Hy het egter die slim besluit geneem om God in sy besigheid toe te laat en vandag betaal Leon meer as ‘n miljoen rand uit net aan salarisse. Die pad was nie maklik en nie altyd mooi, maar die waarhede wat hy geleer het is van onskatbare waarde vir hom en andere. God is nie ‘n mens nie….

Read More Read More

21 April 2017 – George Lehman

21 April 2017 – George Lehman

Vrydag oggend kom gesels George Lehman met ons.  George is ‘n pastoor by Christian Motorcyclists Association South Africa (CMASA) in Brackenfell.  Lees meer oor CMASA hier. Laai George se getuienis hier af!

31 Maart 2017 – Lebo Molisalife

31 Maart 2017 – Lebo Molisalife

Vrydag oggend kom gesels Lebo Molisalife met ons.  “I am going to share my journey to missions as well as the role my father played”.  Lebo is van INcontext en gaan ook met ons deel haar interpretasie van die rol van ‘n Moslem man.