24 Julie 2026 – Charl van Wyk
Forgiveness brings freedom
Forgiveness brings freedom
Pa/Besigheidman wat Radikaal verander en transformeer. Die Groot EK sterf.
Kom luister hoe André vertel hoe hy, en later ook sy gesin, 19 jaar gelede hier in Durbanville tot bekering gekom het, wat die Here vandag in hulle lewens doen, en waarom die vraag “Is Jesus jou lewe?” vir elkeen van ons van kardinale belang is.
Die Here het ‘n plan Focus: Die Here het’ n plan
How to turn things around
Hoekom is ons hier…?
Finding Adam – God is in the detail
Ek wil kortliks terugvoer gee oor waar Jan Hendrik hom tans bevind en hoe dit met hom gaan. Maar ek wil eintlik by die volgende gedagtes stilstaan: Dit kan soms, as ons eerlik wil wees, baie druk op ons plaas om gedurig “reg te wees met die Here.” Moet ek meer goed doen? Moet ek meer kerkbesoek? Moet ek meer tyd aan Bybelstudie/-lees spandeer. Moet ek langer bid? Moet ek soveel as moontlik na “gospel-musiek” luister? Moet ek meer tyd…
Jesaja 6:8 Toe het ek die Here hoor vra: “Wie kan Ek stuur? Wie sal ons boodskapper wees?” Ek het geantwoord: “Hier is ek! Stuur my!”
Storms is deel van ons lewe en ‘n paar weke gelede het ek dit letterlik beleef. Hoe hanteer jy die storms? Los God jou in daardie oomblik alleen? Moet jy die storms face? Kom ons praat hieroor.