31 Julie 2026 – Pieter Maritz

31 Julie 2026 – Pieter Maritz

Deel die inligting!

Baie dankie vir die uitnodiging om met julle te kom gesels. Ek sien baie uit.
My tema vir Vrydag is: ” Ek het julle nooit geken nie”
Dit is na aanleiding van n naby dood ervaring wat ek 2024 gehad het en hoe dit my lewe verander het.
My boodskap is spesifiek gerig op Christene.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *