Deel die inligting!
LW: Daar sal nie ‘n Video opname gemaak word van die Spreker nie.
Môre. Ons is al vanaf 2001 werksaam in Noord Afrika en die Midde Ooste. Die laaste paar jaar is ons fokus veral op die ondersteuning , versterking, en opleiding van plaaslike gelowiges (wat maar skaars is) sodat hulle die onbereikte in daardie deel van die wêreld kan bereik.
“Hani”
