3 Julie 2026 – Mariana Booysen

Die Here het ‘n plan Focus: Die Here het’ n plan

Deel die inligting!

Die Here het ’n plan en ’n doel met elkeen — ’n doel so betekenisvol dat Hy dit neergeskryf het in ’n boek in die hemel. Mariana kom deel haar getuienis oor God se onbeskryflik groot genade in haar lewe, en van Sy onwrikbare trou wat nooit op Sy kinders opgee nie — selfs wanneer hulle op hulleself opgee.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *