26 March 2021 – Bongani Mahlangu

Voice of the Martyrs

My is Bongani Mahlangu. I’m married to one wife. Her name is Thandile Mahlangu. We have a beautiful daughter named Khensani. She is two years old. Im from Pretoria, my wife is from East London.

I’m an elder of Northside Baptist Church in Kuilsriver/Bluedowns area. I came to Cape Town in 2015 to reach out to the Somalis with OM. I led the ministry from 2015 to 2019 where from 2020 I have the privilege in joining Voice of the Martyrs as Ethiopia field leader.

5 Maart 2021 – Harm Engelbrecht

Bring besigheidsmanne by God uit

Vrydag se spreker is Harm Engelbrecht.  Harm verkies dat min oor hom gesê word.  Hy gaan Vrydag vir ons vertel van sy reis met Christus.

Harm het skool gegaan en groot geword in Goodwood en baie tyd in die Landboubedryf gewerk.  Hy het sy eie besigheid bedryf en is tans op die uitvoerend komitee van CBMC wat se missie dit is om besigheidsmanne by God uit te bring.

Harm is al 30 jaar gelukkig getroud en hou van lees, sport en vakansie hou.

27 November 2020 – Ivonn Derwig

Operation Refugee

Vrydag se spreker is Ivonn Derwig van Operation Refugee.  Ivonn gaan vir ons meer vertel oor waarmee hulle besig is.

Meer inligting oor Operation Refugee is beskikbaar by die volgende skakels:

Webtuiste: http://www.operationrefugee.co.za
Facebook: https://www.facebook.com/operationrefugeefunding/
Instagram: https://www.instagram.com/operation.refugee.africa/
Twitter: https://twitter.com/oprefugee2017
YouTube: https://www.youtube.com/channel/UCOr653Seh1sOdeUJgWbbdfw?view_as=subscriber

23 Oktober 2020 – Benescke Janse van Rensburg (Dames welkom)

Benescke boek bekendstelling

Vrydag oggend kuier Benescke Janse van Rensburg, ’n radio-omroeper by Radio Tygerberg en Stella Opperman by ons.  Benescke stel haar nuwe boek aan ons bekend en kom vertel die storie agter die boek.

Dames is ook welkom!

9 Oktober 2020 – Jacques Munnik

‘n Getuinenis van die krag en betekenis van Aanbidding

‘n Getuinenis van die krag en betekenis van Aanbidding

Een van ons gereelde boetas, Jacques Munnik is hierdie Vrydag aan die woord.  “Ek is opgewonde om met julle te deel hoe opregte aanbidding ‘n wonderbaarlike impak in my lewe gemaak het op soveel vlakke. Wonderwerke en genade in oorvloed!”

29 November 2019 – Vuyo Nyabaza (Jaar afsluiting – Dames Welkom)

God was his only hope

Our guest speaker this Friday morning at TGIF is Pastor Vuyo Nyabaza.  Before Vuyo was arrested, he was living the life every young man desires – driving the best cars, he owned a house in his teens and was popular in his community. He  led the gang.

During his time in prison, which include a ‘great escape’ and he becoming a “wanted fugitive”, he came to faith in Jesus Christ.

After leaving prison he had nothing, and his father had passed on. God was his only hope and during his search for a job he came across the Message Trust and was accepted and treated well.

Now, he ministers to youngsters, especially those with problems with drugs, gangsterism and former prisoners. Vuyo also has a radio show on Radio Tygerberg and is pastoring a local congregation.

Join us and be encouraged in your faith.

#TGIF #DurbanvilleTGIF