Browsed by
Category: Voltyds werk vir Christus

Getuienis van mens wat geroep is om voltyds vir Christus te werk onder ons gemeenskappe

28 Feb 2014 – Raymond Lombard

28 Feb 2014 – Raymond Lombard

TODAY GOD IS FIRST Vrydag oggend 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Eerskomende Vrydag deel Raymond Lombard sy getuienis met ons. “Hy het deur die 32 jaar van bediening in die kerk gedien as Distrik-superintendent, Wes-Kaap, Die Sendingraad van die V.E.K. van God, en hy is tans die Vise-Streeksopsiener van die V.E.K. van God in die Wes-Kaap. Hy is ook tans lid van die bestuursraad van die V.E.K. van God in die Weskaap….

Read More Read More

14 Feb 2014 – Bruce Hebel

14 Feb 2014 – Bruce Hebel

TODAY GOD IS FIRST    Matthew 6:14-15 – For if you forgive others their trespasses, your heavenly Father will also forgive you;  but if you do not forgive others, neither will your Father forgive your trespasses. Eerskomende Vrydag kom deel Bruce Hebel, stigter van Forgiving Forward en internasionale spreker, sy verhaal met ons. Bruce Hebel, ‘n inboorling van die VSA , is tans op reis deur vier lande in Afrika om sy kosbare boodskap van vergifnis te deel. “Bruce, Toni…

Read More Read More

7 Feb 2014 – Hannes van Jaarsveldt

7 Feb 2014 – Hannes van Jaarsveldt

TODAY GOD IS FIRST    Eerskomende Vrydag kom deel Hannes van Jaarsveldt sy verhaal met ons. “Gebore 21 Julie 1982. Matriek 2000 Grey College Bfn, B.Arch geswot op Kofsies, gaan weak in Londen, daar tot bekering gekom. By my broer gaan bly in Botswana waar hulle sending werk gedoen het en toe in Pta voltyds in Sending betrokke geraak het. Baie romanties gedink oor sending en wou kos vat met groot trokke vir kinders in Noord Afrika.  Op een uitreik…

Read More Read More

31 Jan 2014 – David Brown

31 Jan 2014 – David Brown

TODAY GOD IS FIRST    Eerskomende Vrydag kom deel David Brown sy verhaal met ons. “My Name is David Brown.I was Born in Cape Town & Given up for Adoption at the Age of 3.I Led a Very Broken & Rebellious Life after that,making All wrong Choices until the The Lord Called me out ,1 Dark night on Longstreet Cape Town.Since then Life has Not been Easy,but Everything turned out for my Good.I am Grateful for Each Day,My Food,My Clothes…

Read More Read More

24 Jan 2014 – Tommy O’Kennedy

24 Jan 2014 – Tommy O’Kennedy

TODAY GOD IS FIRST    Eerskomende Vrydag kom deel Tommy O’Kennedy, besturende direkteur van Halftime South Africa sy storie met ons. “Halftime is ‘n instansie wat mense help wat op daai punt is van “O.K., hier is ek nou. Maar wat is die volgende seisoen van my lewe?  Hoe gaan ek my passie uitleef en meer betekenisvol leef?  Wat gaan ek doen met die res van my lewe? ”  Dalk is sommige van ons manne juis aan die begin van…

Read More Read More

17 Jan 2014 – Gustav le Roux

17 Jan 2014 – Gustav le Roux

TODAY GOD IS FIRST      Eerskomende Vrydag skop TGIF Durbanville af met ons eie Gustav Le Roux, pastoor van G.O.D  Ministries, wat ‘n boodskap vir ons op sy hart het.  G.O.D Ministries is a prophetic ministry that opperates only with the leading of HOLY SPIRIT working with the local churches to propel God’s people to a new level. This ministry is a powerful tool that in partnering with local churches will enrich the lives of God’s people, we are…

Read More Read More