Deel die inligting!
Vrydag oggend kuier Benescke Janse van Rensburg, ’n radio-omroeper by Radio Tygerberg en Stella Opperman by ons. Benescke stel haar nuwe boek aan ons bekend en kom vertel die storie agter die boek.
Dames is ook welkom!
TGIF Durbanville
Benescke boek bekendstelling