24 Januarie 2020 – Jacques Munnik
Jacques is een van ons gereelde besoekers: “Ek is opgewonde om met my broeders te deel hoe die pad van bevryding en ‘n reeks bonatuurlike wonderwerke my geloof versterk het ~ deel van my inspirasie om die Here vir ewig te dien!”