22 November 2019 – Colin Banfield

Convinced of God’s call

A Capetonian all my life, I am married to Allison and have two adult children – Jason and Erin. We have lived and work in Durbanville for 13 years.

After the Defense Force, where I came to know God, I qualified as a Electronics technician and Programmer. Convinced of God’s call I then studied theology and went into pastoral ministry for 23 years where I also developed my love for cross-cultural mission and discipled others to do the same in Southern Africa. Leaving my denomination and pastoral ministry I joined a church planting movement in the UK and headed up their theological training in Africa for a period. Since then the Lord opened opportunities to serve in China from time to time through under the name of my ministry called Intentional Encounters.

To support myself in 2013 I qualified as a Complementary Health practitioner where I also have opportunities to minister to ‘unchurched’ clients who are struggling with chronic pain and stress illness.

#TGIF #DurbanvilleTGIF

15 Desember 2019 – Leon du Toit

Sendeling

Leon is ‘n gereelde besoeker aan TGIF en was in Junie 2017 laas by ons.

Bybelskool, UCT
Stellenbosch Kweekskool: NG Ds Upington, Stellenbosch.

Aug 1995 Sendeling in Oekraine.  Afgelope 18 jaar ook in Rusland. Ook betrokke in Pakistan.

Vanaf begin 2016 ook in Afrika: Zimbabwe, Botswana, Malawi. DRC.
Zambië: basis en Christenskool in Kitwe.

#TGIF #DurbanvilleTGIF

Leon du Toit
empowHER
Thuthuzela
Inge Botes – Thuthuzela RCC Karl Bremer

23 Augustus 2019 – Alex Steyn

Verlaat die musiekbedryf om die roeping van die Here te volg!

Alex Steyn was tot 2010 werksaam in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf as algemene bestuurder van die land se grootste Christelike musiekmaatskappy. Hy was betrokke by die musiek van kunstenaars soos Juanita du Plessis, Riana Nel en Louis Brittz.

Ongeveer 10 jaar gelede het hy die musiekbedryf verlaat om die roeping van die Here te volg en hy dien tans onder andere, as tentmaker-leraar by ‘n gemeente in Durbanville.

3 Mei 2019 – Eric Swanepoel

Eric kom vertel van sy onlangse besoeke aan Egipte en Libië en hoe hy die lewende God ervaar. 

Hierdie Vrydag verwelkom ons weer ‘n ou bekende by ons.  Eric kom vertel van sy onlangse besoeke aan Egipte en Libië en hoe hy die lewende God ervaar.  Gaan luister ook na sy preek die afgelope Sondag by Bergsig hier.  Gaan luister ook gerus na Eric se vorige getuienis op hierdie site.

Laai Eric se getuienis hier af!

12 April 2019 – Mosambiek – Orkaan Idai

Kobus Beukes van Standing Side by Side Ministries was onlangs in Mosambiek om die inwoners by te staan met die impak van Sikloon Idai.  #TGIF #DurbanvilleTGIF #Idai

Kobus Beukes van Standing Side by Side Ministries was onlangs in Mosambiek om die inwoners by te staan met die impak van Orkaan Idai.  Kobus gaan vir ons terugvoer gee en ook fotos en videos wys van wat daar gebeur het.

TGIF het ook ‘n bydrae gemaak tot hierdie projek.

Laai Kobus se getuienis hier af!

29 Maart 2019 – Andre O’Kennedy

Ek getuig graag oor die krag en gesag wat ons het in Jesus Christus. Dis vir ons almal beskore. #DurbanvilleTGIF #TGIF

Ek was vir 32 jaar voltyds predikant in Goudini. Wil graag my getuienis deel oor my blootstelling aan bevryding en nou ‘n bediening van bevryding en innerlike genesing.

Ek getuig graag oor die krag en gesag wat ons het in Jesus Christus. Dis vir ons almal beskore.

Laai Andre se getuienis hier af!