Deel die inligting!
‘n Getuinenis van die krag en betekenis van Aanbidding
Een van ons gereelde boetas, Jacques Munnik is hierdie Vrydag aan die woord. “Ek is opgewonde om met julle te deel hoe opregte aanbidding ‘n wonderbaarlike impak in my lewe gemaak het op soveel vlakke. Wonderwerke en genade in oorvloed!”