Browsed by
Category: Sendelinge

Sprekers wat Sending Werk doen

1 Apr 2016 – Gerald Lausche

1 Apr 2016 – Gerald Lausche

Beleef saam die wonders van wat die Here doen.   ‘n Gesoute Duitse sendeling in Noord Afrika wat onder die Nubiane werk en aan die hoof staan van ‘n sending hospitaal in een van die stede.  Beleef saam die wonders van wat die Here doen onder een van die mees onbereikste groepe in die wêreld.     

18 Mrt 2016 – Andre en Marina Olivier

18 Mrt 2016 – Andre en Marina Olivier

“Die Here gebruik gewone mense” Andre en Marina Olivier is  twee passievolle navolgers van Jesus.  Hulle het gebeds uitreike na Thailand begin doen in 2012 en Julie 2013 het die roeping gekry om voltyds in Thailand, spesifiek in die Sisaket provinsie, te gaan sending werk doen.  Hulle het Frontida Outreach (Frontida is Grieks vir “omgee”) begin en dra voltyds in Thailand die Woord uit aan die Thai-mense wat nog nooit van Christus gehoor het nie. Hulle woon in Kanthararom. Hulle…

Read More Read More

26 Feb 2016 – Andre en Anna-Marie Thiart

26 Feb 2016 – Andre en Anna-Marie Thiart

Sendelinge in Mosambiek wat onverpoos die Evangelie bedien: Quionga.  In hierdie afgeleë dorpie in verre noord Mosambiek, werk Andre & Anna-Marie Thiart onverpoos om die plaaslike bevolking op ‘n unieke manier te bedien met die Evangelie. “Our main focus is friendship ministry.  This we do by getting involved in the community in different things.    Through our involvement in the community we have established relationships with the local people.  These relationships create opportunities to witness.” thiartaa@gmail.com Facebook:  Makwe Mission  – http://www.facebook.com/#!/MakweMission…

Read More Read More

19 Feb 2016 – Dr Lena Kravtsov and Dima

19 Feb 2016 – Dr Lena Kravtsov and Dima

They have a vision burning in their hearts to build up a ‘medical mission practice’. Dr Aleksander Kravtsov and his wife Lena are medical doctors in Haifa, Israel.  They live a sacrificial lifestyle of constantly serving people.  Aleksander and Lena emigrated, together with thousands of other Slavic Jews from Russia and other countries of Eastern Europe, to Israel.  They were Orthodox Russian Jews that ‘discovered’ Jesus as their Messiah after they came to Israel.  A Messianic Church in Ukraine became…

Read More Read More

5 Feb 2016 – Charl Cilliers

5 Feb 2016 – Charl Cilliers

Eerskomende Vrydag is Charl Cilliers aan die woord.   Charl en Annetjie Cilliers bly ongeveer 2000 km bokant Maputo Noord van Mosambiek op die basis van OM (Operasie Mobilisasie).  Onder andere reik hulle vandaar  uit na die onbereiktes met die goeie nuus van Jesus Christus ons Verlosser.  Charl was ‘n boer in SA en het ‘n hart vir ons eie mense en omstandighede waarin hulle hul bevind.  Hulle is dus  besig om mense te bedien en ondersteun as hulle hier…

Read More Read More

16 Okt 2015 – “Miriam”

16 Okt 2015 – “Miriam”

Eerskomende Vrydag is daar Miriam (skuilnaam) aan die beurt.  So klink haar storie:   Miriam is ‘n Suid-Afrikaanse dame wat in verskeie Arabiese lande gewerk het.  In 2013 is sy vir 2 maande in ‘n Moslemland aangehou op valse aanklagte dat sy Christelike literatuur versprei en gedruk het. Dié jaar is sy o.a. deel van ‘n fasiliteringspan van ‘n jaar van gebed vir die betrokke land.  Sy vertel haar storie om mense bewus te maak van hoe almagtig God is…

Read More Read More

21 Aug 2015 – Kobus Beukes & Oop Getuienis

21 Aug 2015 – Kobus Beukes & Oop Getuienis

TODAY GOD IS FIRST Eerskomende Vrydag is Kobus van Mosambiek aan die beurt.  Ons gaan ook geleentheid gee vir spontane getuienis.  So indien jy al voel daar word met jou “gesels” om iets met die groep te deel is hierdie jou geleentheid. Ons sien geweldig uit hierna.

29 Mei 2015 – Daniel Shayesteh

29 Mei 2015 – Daniel Shayesteh

TODAY GOD IS FIRST Eerskomende Vrydag is Daniel Shayesteh aan die woord. Hierdie is beslis ’n geleentheid waarheen jy jou vriende moet nooi.   TGIF Ontbyt   Weens die Vinkel en Koljander mark wat die naweek by Bergsig is, is die fasilitiete nie beskikbaar om kos te maak nie.   Toekomstige Sprekers Indien julle bewus is van iemand wat ’n persoonlike getuienis het om te deel, kontak asb. vir Leon of Oswald om reëlings te tref.   Gebed en beradingskontak:…

Read More Read More

17 Apr 2015 – Klasie van Heerden

17 Apr 2015 – Klasie van Heerden

TODAY GOD IS FIRST  Hierdie Vrydag (17 April) is een van ons eie manne Klasie van Heerden aan die woord. Hy en sy vrou Ida het hulle permanent in Thailand gaan vestig en doen tans sendingwerk daar. Kom hoor hoe dit hulle as gesin raak en die uitdagings waarmee hulle te kampe het.   Spreker Vrydag (24 April) is Daniel Ezra.     Finansies: Indien jy graag maandeliks ’n bydrae wil maak kom gesels met Oswald of Leon.   Toekomstige…

Read More Read More

20 Mrt 2015 – Die Menges gesin

20 Mrt 2015 – Die Menges gesin

TODAY GOD IS FIRST Wow, wat ‘n belewenis was Jan Nel nie laas Vrydag oggend nie!!   Spreker hierdie Vrydag (20 Maart 2015)   Die Menges gesin “We are a team!”   Ons as gesin is n span wat saam vir Jesus leef en werk in Duitsland.  Maar hoe?  Graag vertel ons meer oor ons gesinslewe, die manier wat ons die kinders vir die volwasse lewe voorberei en hoe ons in ons gemeenskap n verskil probeer maak. Ons al 5, ook…

Read More Read More