13 Oktober 2017 – Eric Swanepoel
Soms gebeur daar dinge in die lewe waar jy wonder of die Here nog ooit beheer het. Selfs of hy dalk nog omgee. Dit kan die geval wees in jou persoonlike lewe. Iets gebeur met jou en dan wonder jy hoe die Here so iets kan toelaat. Soms gebeur daar dinge buite ons soos die land se politiek, of die ekonomie, of selfs die situasie op die internationale speelveld. Die wêreld is tans in chaos. Oorloë, Moslem vlugtelinge, 65 miljoen…