Deel die inligting!
TODAY GOD IS FIRST
Hierdie Vrydag (17 April) is een van ons eie manne Klasie van Heerden aan die woord. Hy en sy vrou Ida het hulle permanent in Thailand gaan vestig en doen tans sendingwerk daar. Kom hoor hoe dit hulle as gesin raak en die uitdagings waarmee hulle te kampe het.
Spreker Vrydag (24 April) is Daniel Ezra.
Finansies:
Indien jy graag maandeliks ’n bydrae wil maak kom gesels met Oswald of Leon.
Toekomstige Sprekers
Indien julle bewus is van iemand wat ’n persoonlike getuienis het om te deel, kontak asb. vir Leon of Oswald om reëlings te tref.
Hanno Fourie Show.
Kontak asb vir Oswald Opperman 0791089697 indien jy wil kaartjies wil hê.
Gebed en beradingskontak:
Ons wil baie graag nog manne nooi om betrokke te raak en te help met gebed vir mekaar. Kontak gerus vir Oswald hieroor. Ons bid ook elke Vrydag saam met die spreker, kom gesels met Oswald as jy deel van die span wil wees.
Lourens: 082 339 7728
Oswald : 079 108 9697