Browsed by
Category: Sendelinge

Sprekers wat Sending Werk doen

4 Apr 2014 – Klasie van Heerden

4 Apr 2014 – Klasie van Heerden

TODAY GOD IS FIRST Vrydae oggende 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.     Ons luister eerskomende Vrydag na Klasie .     “Eerskomende Vrydag is een van ons eie boetas aan die woord. Hy het ‘n woord vir ons: Ken jy jou kandicap. Klasie gaan eersdaags hervestig in Thailand vir ‘n paar jaar en gaan hy ook hierdie pad wat God met hom loop deel”      Ondersteunings, beradings & gebedskontakte    Bernard:  083…

Read More Read More

14 MRT 2014 – David Lovett

14 MRT 2014 – David Lovett

TODAY GOD IS FIRST Vrydag oggend 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Ons ontmoet eerskomende Vrydag vir David Lovett, direkteur van Operation Mercy. “Operation Mercy is an international relief and development organization headquartered in Sweden.  We are a community of professionals who serve the poor and marginalized of Central Asia, Middle East and North Africa through an array of community development and humanitarian aid projects. Our vision is to work in partnership with…

Read More Read More

28 Feb 2014 – Raymond Lombard

28 Feb 2014 – Raymond Lombard

TODAY GOD IS FIRST Vrydag oggend 5h30 tot 07h00, NG Kerk Bergsig-Durbanville Saal, h/v Protea en Boland Weg, Durbanville.   Eerskomende Vrydag deel Raymond Lombard sy getuienis met ons. “Hy het deur die 32 jaar van bediening in die kerk gedien as Distrik-superintendent, Wes-Kaap, Die Sendingraad van die V.E.K. van God, en hy is tans die Vise-Streeksopsiener van die V.E.K. van God in die Wes-Kaap. Hy is ook tans lid van die bestuursraad van die V.E.K. van God in die Weskaap….

Read More Read More

7 Feb 2014 – Hannes van Jaarsveldt

7 Feb 2014 – Hannes van Jaarsveldt

TODAY GOD IS FIRST    Eerskomende Vrydag kom deel Hannes van Jaarsveldt sy verhaal met ons. “Gebore 21 Julie 1982. Matriek 2000 Grey College Bfn, B.Arch geswot op Kofsies, gaan weak in Londen, daar tot bekering gekom. By my broer gaan bly in Botswana waar hulle sending werk gedoen het en toe in Pta voltyds in Sending betrokke geraak het. Baie romanties gedink oor sending en wou kos vat met groot trokke vir kinders in Noord Afrika.  Op een uitreik…

Read More Read More