7 Junie 2024 – Leo Branders

Ons woorde het krag!

Ek was onlangs op n missionary trip na Zambia toe en ek sal baie graag vir julle wil vertel van wat ek daar geleer het. Hoe God nuwe dinge vir al sy kinders leer al is hulle in ‘n klein village ver weg. Asook ons woorde het krag. Dit het ek geleer op die trip sal dit graag wil deel met julle.

10 Mei 2024 – Errol Joemath

Net omdat jy misluk het, maak dit nie vir jou n mislukking nie

Ek is die leier van n mansgroep genoem Barrier Breaking Men en hierdie jaar vier ons 20 jaar Ons kom elke maand by Grandwest bykemaar,  mans van verskillende bedienings met net een doel, om die Naam van die Here groot te maak.  Ek gaan die manne bemoedig met n tema, “net omdat jy misluk het, maak dit nie vir jou n mislukking nie”

3 Mei 2024 – Adri Williams

Sterk staan vir mekaar!

So die praatjie gaan oor wat albei van ons afsonderlik deurgegaan het na die ongeluk (manlief kom ook saam) en hoe ons eers 8 jaar later besef het dat as ons net met mekaar gepraat het ipv sterk staan vir mekaar kon die emosionele genesing baie vinniger plaas gevind het. Baie waardevolle lewenslesse hier geleer na die ongeluk.

19 April 2024 – Spencer George

Servant of God

Spencer has been serving the Lord in various ministries like youth, men, drug abuse, etc. since 1984. He is going to talk about the role of men as well as his testimony about being ambushed and shot at in 2015. Spencer is currently an elder in the Evangelical Mission Church in Athlone.

12 April 2024 – Glenn Barkhuizen

How can brokenness be the entrance to the “narrow way”?

Where or what exactly is the “narrow way” which according to the Lord Jesus, few even find? 29 years after my born-again experience, I came to the beginning of a path that Andrew Murray wrote about in his “Absolute Surrender.” How can brokenness be the entrance to the “narrow way”?