Deel die inligting!
My storie gaan oor 3 goed:
- Self-vergifnis, wat vir ons as mans moeilik is. En ons almal gaan op n stadium deur moeilike tye. Maar wat dit verg is hoe om moed te hou, op te staan en aan te gaan (“resilience”). En hoe ongelooflik God is.
- Self-aanvaarding (“self-worth”), waar alles begin.
- En die laaste deel oor geslagsgeweld, in intieme verhoudings, maar waar mans die slagoffers is. Daar is n wan-persepsie, dat slegs mans die oortreders is, maar die voorkomsyfer is gelyk. Maw baie mans besef nie wat hulle aan bloot gestel word en beleef nie.
Binne dit alles en in ons ervarings-wereld bly daar ‘n ongelooflike teenwoordige God.
Meestal is vrouens die slagoffer van emosionele abuse. N Goeie voorbeeld is jy wat vrouens mislei en met hul emosies speel as blote avontuur en om jou eie ego bietjie te boost. Ek kan vir jóú n boek skryf indien jy meer wou weet. Geen doktors graad gaan vir jou karakter en integriteit gee nie.