Deel die inligting!
“U Seun het gekom vir almal wat só deur die lewe oorweldig word. Ja, juis omdat die lewe ons almal so oorrompel, en so weerloos laat, is Hy in ‘n stal gebore en het Hy aan die kruis gesterf.”
“Mag die Here, wat vrede gee, julle altyd in alle opsigte vrede gee! Die Here sal by julle almal wees!”
Ons sien mekaar weer die 20ste Januarie!
