19 Junie 2026 – Rohann Cronje

Hoekom is ons hier…?

Deel die inligting!

Gereelde onderwerpe in die Gym, Beradingskamer, en die Kerk is: Hoekom is ons hier…? En hoe moet ons dink oor ons daaglike handel en wandel?
Goeie en belangrike vrae…
God sal rekenskap eis oor alles wat gedoen word, ook oor wat in die geheim gedoen word, of dit goed is of kwaad.(Prediker12:14)
Kom kuier saam, en begin die Vrydag saam met Boeta’s in Christus.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *