9 Desember 2022 – Jacobus Smuts (Jaarafsluiting – Dames Welkom)

Antwoorde!

Deel die inligting!

Ek is op my lewenspad met God gereeld gekonfronteer met teenspoed en swaarkry. Dit het my dikwels oor my lewenssin en my plek in die lewe met God laat worstel. Ek wil graag met die manne gesels oor die antwoorde wat ek in die proses ontdek het.

Vrydag is ons jaarafsluiting.  Soos gewoonlik sluit ons af deur saam Nagmaal te hou.  Dames

Januarie 2023
Januarie 2023

is welkom.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *